Leah Myburgh – Helpmekaar Kollege
Nick is ‘n uitstekende tutor wat die moeilike werk wat ons in chemie behandel op ‘n baie eenvoudige manier kan verduidelik. Hy is ook baie toeganklik en doen altyd baie moeite met sy lesse. Hy is veral baie goed daarin om mens gerus te stel in stresvolle situasies.
